Groothertog Konstantyn Konstantinowitsj van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Konstantinowitsj en die van is Romanof.

Konstantyn Konstantinowitsj
Groothertog

Huis Romanof
Vader Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj
Moeder Prinses Alexandra van Sakse-Altenburg
Gebore 22 Augustus [O.S. 10 Augustus] 1858,
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 15 Junie [O.S. 2 Junie] 1915,
Pawlofsk, Russiese Ryk

Groothertog Konstantyn Konstantinowitsj (Russies: Константи́н Константи́нович; 22 Augustus [O.S. 10 Augustus] 1858 – 15 Junie [O.S. 2 Junie] 1915) was ’n Russiese groothertog en ’n kleinseun van keiser Nikolaas I. Hy was ook ’n digter en dramaturg wat onder sy voorletters, K.R. (vir Konstantyn Romanof), geskryf het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search